Elize is ‘n opgeleide onderwyseres, avonturier, amper lewenslange volger van Jesus Christus en skrywer. Sy het 18 jaar tuisskool onderrig gegee vir haar drie seuns. Tans word haar dae gevul met woorde, musiek en die bestudering van die Bybel. Julle kan meer van Elize se skryfwerk lees op haar facebook blad: https://www.facebook.com/Elizeseskribbels/