Prutpot of Drukkoker?
PRUTPOT OF DRUKKOKER Herinneringe aan my ma se kombuis neem my terug na 'n vrou wat huis en werk moes balanseer lank voor dit mode was. Sonder toegang tot vandag se moderne geriewe, het sy haar eie tydbesparende toestelle aangekaf om die lewe vir haarself te vergemaklik. Van almal was die drukkoker beslis haar gunsteling. Vroeë oggende en...
‘Honderddag’
'HONDERDDAG' Dis iewers in Desember wat ek laatmiddag in die apteek inhardloop om ‘n voorskrif af te haal. Dit was ‘n laaannnggg dag teen die einde van ‘n laaannnggg jaar. Ek is nie lus vir gesels nie, maar tussen wag dat hulle ons adres op die rekenaar opspoor, raadpleeg ek my lysie, want ek kan nie bekostig om ‘n enkele iets te vergeet in een...
Te Min?
Suna Potgieter woon in Heidelberg, Wes-Kaap saam met haar man, Werner. Haar passie in die lewe is om ‘n omgewing vir haar medemense te skep waar hulle veilig en gemaklik voel om hulself te wees. Sy hou daarvan om te verstaan hoe mense en dinge werk, om te sien wanneer legkaartstukkies van menselewens in mekaar pas en hoe dit deel vorm van God se...
Koning Dawid