Vals Note en Ware Wysheid

Vals Note en Ware Wysheid

Hettie Brittz is 'n skrywer en spreker op die gebied van gesin, leierskap en geestelike groei. Haar bedieningsleuse is "ken jou ontwerp; leef jou doel." Sy hou daarvan om te sien hoe mense hul Godgegewe persoonlikhede en dié van die mense saam met wie hulle leef en werk gebruik, sodat verhoudings kan verdiep en die Liggaam van Christus meer...

read more
Susters

Susters

Vandag gaan loer ons weer ‘n slag in by Annalie waar sy in Wildernis Hoogte se informele nedersetting gewerk het. In hierdie gemeenskappie bo op ‘n berg waar daar geen winkels of skole is nie, het sy vir sewe jaar ‘n liefdesdiens gelewer. In die 111 huisies woon daar omtrent 350 mense. Elke vyf huisies deel ‘n “bucket system” toilet wat twee maal...

read more
Die Lang Arm van die Geloof

Die Lang Arm van die Geloof

My vriendin Elize Burgers is getroud met Fouche en saam het hulle drie pragtige seuns en twee lieflike skoondogters.  Vandag gesels sy met ons oor sekerlik die heel belangrikste bestanddeel van ons verhouding met God – geloof! Lekker luister na haar ... DIE LANG ARM VAN DIE GELOOF  Op ‘n sielsdonkernag, lank lank gelede, het die Gees sy Woord in...

read more
Danksegging

Danksegging

Jeanne is getroud met Christopher Agenbag, en saam met hul ses kosbare kinders, het hulle diep spore in Afrika getrap die afgelope 40 jaar. Jeanne is reeds Ouma van 8 kleinkinders. Dis altyd vir my ‘n groot voorreg om aan Jeanne se voete te sit. Vandag gesels sy met ons oor een van die belangrikste Koninkryksbeginsels vir Christene… Danksegging...

read more
Subscribe to Content
* indicates required
Latest Basket
Latest Free tools
Nuutste Web Joernale