Boeke as Mentors II
Jannie de Villiers is 37 jaar getroud met Retha en hulle het drie kinders en ‘n kleinkind. Hy het in Augustus 2021 afgetree as die CEO van Graan SA. Op kerkvlak het hy oor baie jare verskeie leierskapsposisies beklee in NG Kerk Moreletapark en was hy ook vir tien jaar die voorsitter van Jerigo Mure Internasionale Gebedsnetwerk. Hy dien tans as...
Die Waarde van die Geheel
Christopher en Jeanne Agenbag woeker reeds vir baie jare in God se wingerd en het veral diep spore in Afrika getrap. Die Here het ses kosbare kinders en agt kleinkinders aan hulle toevertrou op ‘n lewensreis wat hulle onder andere deur Europa, Mosambiek en Zambië geneem het. Vandag gesels Jeanne met ons oor DIE WAARDE VAN DIE GEHEEL Almal van...
Ontmoeting
Eleanor is getroud met Div en saam woon en werk hulle al 24 jaar in die buiteland. Hulle passie is om die vrymakende waarheid van Jesus aan ander oor te dra. Sy bestudeer graag die Bybel: Eerstens leer dit haar wie die God is wat ons aanbid, Sy hart en ook Sy karakter. Dan vertel dit ook hoe die karakters van die Bybel reageer en verander wanneer...
PROPVOL.HOOPVOL.STAMPVOL
Vandag luister ons na Sophia, al vir 13 jaar getroud met Charl Steenberg. Hulle het twee seuns, Hendré in Graad 4 en Regardt in Graad 2. Sophia het regte studeer en praktiseer tans as ‘n Boedel Meester en Finansiële Adviseur in George in die mooie Suid-Kaap. Behalwe dat die vrou nie haar lippe aan pampoen sit nie, is sy lief vir lees en skryf...











