Boeke as Mentors I

Boeke as Mentors I

Jannie de Villiers het in Augustus 2021 as die Hoof-uitvoerende bestuurder van Graan SA afgetree. Hy was sy hele loopbaan in die landbousektor. Op kerkvlak was hy in leierskap van die NG Kerk Moreletapark-gemeente van 1989 tot 2006 en voorsitter van die Moreletapark Assosiasie van 2012 tot 2019. Hy was ook vir tien jaar voorsitter van Jerigo Mure...

read more
Dag-vir-Dag

Dag-vir-Dag

Liewe luisteraars, ons skop die splinternuwe jaar af vandag met ‘n skrywe en terugblik van Suna Potgieter oor 2023, volgeprop met lesse vir 2024.  Suna woon in Heidelberg, Wes-Kaap saam met haar man, Werner.  Haar passie in die lewe is om ‘n omgewing vir haar medemense te skep waar hulle veilig en gemaklik voel om hulself te wees. Sy hou daarvan...

read more
Vasbyt

Vasbyt

Wilmie is sedert 2006 met Bernard getroud en is 'n tuisskool mamma van twee in die skilderagtige dorpie George aan die Suidkus van Suid-Afrika. Sy het ses jaar gelede kennis gemaak met die materiaal van Revive Our Hearts en sedert daardie dag is dit haar grootste vreugde om met ander te deel hoe God haar hart verander het deur die Woord en...

read more
Ek Trek Vandag ‘n Ander Vrou se Skoene Aan

Ek Trek Vandag ‘n Ander Vrou se Skoene Aan

Vandag luister ons na Sophia, al vir 13 jaar getroud met Charl Steenberg. Hulle het twee seuns, Hendré in Graad 4 en Regardt in Graad 2. Sophia het regte studeer en praktiseer tans as ‘n Boedel Meester en Finansiële Adviseur in George in die mooie Suid-Kaap. Behalwe dat die vrou nie haar lippe aan pampoen sit nie, is sy lief vir lees en skryf...

read more
Subscribe to Content
* indicates required
Latest Basket
Latest Free tools
Nuutste Web Joernale