Op Pad met Jesus

Op Pad met Jesus

Mariana is getroud met Herlu en bly in Engeland vir die afgelope vyf jaar. Sy is die stigter en besturende direkteur van Women at Work Online Ministries (‘n aanlyn vroue-bediening) asook Mariana Carroll Consulting (‘n organisasie wat spesialiseer in Strategie, Tegnologie, en Leierskap). Mariana streef om eendag voor ons Hemelse Vader te kan staan...

read more
Vervlegte Waarhede

Vervlegte Waarhede

Ina van Vuuren en Klaas woon in ’n klein dorpie, Fochville, in Gauteng. Sy is ma van drie jong manne en het 6 lieflike kleinkinders. Sy staan aan die hoof van Pure Pomegranate, ’n bediening wat gelowiges help om vrug te dra in God se Koninkryk. Sy het al meer as twintig boeke die lig laat sien en bedien oral oor die land, maar sy is veral lief...

read more
Opgedra aan Uitdelers

Opgedra aan Uitdelers

Vandag luister ons weer na Sophia, al vir 13 jaar getroud met Charl Steenberg. Hulle het twee seuns, Hendré in Graad 4 en Regardt in Graad 2. Sophia het regte studeer en praktiseer tans as ‘n Boedel Meester en Finansiële Adviseur in George in die mooie Suid-Kaap. Julle onthou sekerlik dat die vrou nie haar lippe aan pampoen sit nie, en dat sy...

read more
Seisoene

Seisoene

Thea Castles, vrou, ma, eggenote en onbeskaamde boekvraat, is vier jaar gelede deur die Here na 'n pragtige ou plaashuis buite die dorpie Friemersheim gelei.  Hier het die Here haar geleer van stilword in liggaam en gees en die vreugde van absolute afhanklikheid van Hom.  Vandag gesels sy met ons oor...  SEISOENE So met die bewuswording van die...

read more
Subscribe to Content
* indicates required
Latest Basket
Latest Free tools
Nuutste Web Joernale