Ek Trek Vandag ‘n Ander Vrou se Skoene Aan

Ek Trek Vandag ‘n Ander Vrou se Skoene Aan

Ek Trek Vandag 'n Ander Grou se Skoene Aan https://avividlife.co.za/wp-content/uploads/2023/09/1.-13-November.mp3 Vandag luister ons na Sophia, al vir 13 jaar getroud met Charl Steenberg. Hulle het twee seuns, Hendré in Graad 4 en Regardt in Graad 2. Sophia het...
Vals Note en Ware Wysheid

Vals Note en Ware Wysheid

Vals Note en Ware Wysheid https://avividlife.co.za/wp-content/uploads/2023/05/2.-24-Julie-2.mp3 Hettie Brittz is ‘n skrywer en spreker op die gebied van gesin, leierskap en geestelike groei. Haar bedieningsleuse is “ken jou ontwerp; leef jou doel.”...
Susters

Susters

Susters https://avividlife.co.za/wp-content/uploads/2023/05/1.-10-Julie.mp3 Vandag gaan loer ons weer ‘n slag in by Annalie waar sy in Wildernis Hoogte se informele nedersetting gewerk het. In hierdie gemeenskappie bo op ‘n berg waar daar geen winkels of skole is nie,...
Die Lang Arm van die Geloof

Die Lang Arm van die Geloof

Die Lang Arm van die Geloof https://avividlife.co.za/wp-content/uploads/2023/05/2.-26-Junie.mp3 My vriendin Elize Burgers is getroud met Fouche en saam het hulle drie pragtige seuns en twee lieflike skoondogters.  Vandag gesels sy met ons oor sekerlik die heel...
Danksegging

Danksegging

Danksegging https://avividlife.co.za/wp-content/uploads/2023/05/1.-12-Junie.mp3 Jeanne is getroud met Christopher Agenbag, en saam met hul ses kosbare kinders, het hulle diep spore in Afrika getrap die afgelope 40 jaar. Jeanne is reeds Ouma van 8 kleinkinders. Dis...
Krewe en Groeipyne

Krewe en Groeipyne

Krewe en Groeipyne https://avividlife.co.za/wp-content/uploads/2023/04/2.-29-Mei.mp3 Suna Potgieter is getroud met Werner en hulle het twee dogters, Karla wat getroud is met Morne en Anri wat tans oorsee werk. Suna is lief vir die Here, lief vir haar gesin en lief vir...