by Suria Scholz | May 27, 2024 | Web Joernaal
Die Waarde van die Geheel https://avividlife.co.za/wp-content/uploads/2024/05/19-Mei-Die-Waarde-van-die-Geheel.mp3 Christopher en Jeanne Agenbag woeker reeds vir baie jare in God se wingerd en het veral diep spore in Afrika getrap. Die Here het ses kosbare kinders en...
by Suria Scholz | Mar 17, 2024 | Web Joernaal
Ontmoeting https://avividlife.co.za/wp-content/uploads/2024/02/17-Maart-Ontmoeting.mp3 Eleanor is getroud met Div en saam woon en werk hulle al 24 jaar in die buiteland. Hulle passie is om die vrymakende waarheid van Jesus aan ander oor te dra. Sy bestudeer graag die...
by Suria Scholz | Feb 18, 2024 | Web Joernaal
Propvol.Hoopvol.Stampvol. https://avividlife.co.za/wp-content/uploads/2024/02/1.-18-Feb.Propvol.Hoopvol.Stampvol.mp3 Vandag luister ons na Sophia, al vir 13 jaar getroud met Charl Steenberg. Hulle het twee seuns, Hendré in Graad 4 en Regardt in Graad 2. Sophia het...
by Suria Scholz | Jan 28, 2024 | Web Joernaal
Boeke as Mentors I https://avividlife.co.za/wp-content/uploads/2023/12/2.-28-Jan-Boeke-as-Mentors-I.mp3 Jannie de Villiers het in Augustus 2021 as die Hoof-uitvoerende bestuurder van Graan SA afgetree. Hy was sy hele loopbaan in die landbousektor. Op kerkvlak was hy...
by Suria Scholz | Dec 31, 2023 | Web Joernaal
Dag-vir-Dag https://avividlife.co.za/wp-content/uploads/2023/12/1.-14-Jan-Dag-vir-Dag.mp3 Liewe luisteraars, ons skop die splinternuwe jaar af vandag met ‘n skrywe en terugblik van Suna Potgieter oor 2023, volgeprop met lesse vir 2024. Suna woon in Heidelberg,...
by Suria Scholz | Nov 27, 2023 | Web Joernaal
Vasbyt https://avividlife.co.za/wp-content/uploads/2023/09/2.-27-Nov.mp3 Wilmie is sedert 2006 met Bernard getroud en is ‘n tuisskool mamma van twee in die skilderagtige dorpie George aan die Suidkus van Suid-Afrika. Sy het ses jaar gelede kennis gemaak met die...